fx-82MS
fx-85MS
fx-220 PLUS
fx-300MS
fx-350MS
(Tweede uitgawe / S-V.P.A.M.)
Voordat u die Sakrekenaar Gebruik
Berekening Modes en Sakrekenaar Opstelling
Basiese Berekeninge
- ▶Invoeging van Uitdrukkings en Waardes
- ▶Rekenkundige Berekeninge
- ▶Breuk Berekeninge
- ▶Persentasie Berekeninge
- ▶Grade, Minute, Sekondes (Seksagesimale) Berekeninge
- ▶Multi-State (slegs fx-82MS/fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS)
- ▶Gebruik van Ingenieursnotasie
- ▶Geskiedenis van Berekeninge en Herhaling
- ▶Gebruik van Geheue Funksies
Funksie Berekeninge
- ▶Pi (π), Natuurlike Logaritmebasis e
- ▶Trigonometriese Funksies, Omgekeerde Trigonometriese Funksies
- ▶Hiperboliese Funksies, Omgekeerde Hiperboliese Funksies
- ▶Hoekeenheid Omskakeling
- ▶Eksponensiële Funksies, Logaritmiese Funksies
- ▶Krag Funksies en Krag Wortel Funksies
- ▶Reghoekige-Polêre Koördinaat Omskakeling
- ▶Faktoriaal (!)
- ▶Ewekansige Nommer (Ran#)
- ▶Ewekansige Heelgetal (RanInt#) (slegs fx-220 PLUS)
- ▶Permutasie (nPr) en Kombinasie (nCr)
- ▶Afrondingsfunksie (Rnd)
Gebruik van Berekening Modes
Tegniese Informasie
Statistiese Berekeninge (SD, REG*)
*Slegs fx-82MS/fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS
Regressie Berekeninge (REG) (slegs fx-82MS/fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS)
Gebruik die sleutel om die REG-modus in te voer wanneer u statistiese berekening met regressie wil uitvoer.
(REG)
In die SD-modus en REG-modus, werk die sleutel as die
sleutel.
Deur die REG-modus in te voer, verskyn skerms soos dié wat hieronder getoon word.

Druk die nommer sleutel (,
, of
) wat ooreenstem met die tipe regressie wat u wil gebruik.
(Lin): Lineêre regressie
(Log): Logaritmiese regressie
(Exp): Eksponensiële regressie
(Pwr): Krag regressie
(Inv): Omgekeerde regressie
(Quad): Kwadratiese regressie
Begin altyd data-invoer met (CLR)
(Scl)
om statistiese geheue uit te wis.
Data invoer met behulp van die sleutel volgorde word hier onder gewys.
<x-data><y-data>
Die waardes wat deur 'n regressie berekening gemaak word, hang af van die waardes insette, en resultate kan herroep word deur gebruik te maak van die sleutel operasies wat in die tabel hieronder getoon word.
Om hierdie tipe waarde te herroep: | Voer hierdie sleutelbewerking uit: |
---|---|
Σx2 | ![]() ![]() ![]() |
Σx | ![]() ![]() ![]() |
n | ![]() ![]() ![]() |
Σy2 | ![]() ![]() ![]() ![]() |
Σy | ![]() ![]() ![]() ![]() |
Σxy | ![]() ![]() ![]() ![]() |
x- | ![]() ![]() ![]() |
σx | ![]() ![]() ![]() |
sx | ![]() ![]() ![]() |
y- | ![]() ![]() ![]() ![]() |
σy | ![]() ![]() ![]() ![]() |
sy | ![]() ![]() ![]() ![]() |
Regressie koëffisiënt A | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Regressie koëffisiënt B | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Regressie berekening anders as kwadratiese regressie | |
Korrelasie koëffisiënt r | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
xˆ | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
yˆ | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die volgende tabel vertoon die sleutel operasies wat u moet gebruik om resultate te herroep in die geval van kwadratiese regressie.
Om hierdie tipe waarde te herroep: | Voer hierdie sleutelbewerking uit: |
---|---|
Σx3 | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Σx2y | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Σx4 | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Regressie koëffisiënt C | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
xˆ1 | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
xˆ2 | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
yˆ | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die waardes in die bostaande tabelle kan in uitdrukkings gebruik word, net soos jy veranderlikes gebruik.
Lineêre regressie
Die regressieformule vir lineêre regressie is: y = A + Bx.
Voorbeeld: Atmosferiese druk versus temperatuur
Doen lineêre regressie om die regressie formule terme en korrelasie koëffisiënt vir die data hieronder te bepaal.
Temperatuur | Atmosferiese druk |
---|---|
10°C | 1003 hPa |
15°C | 1005 hPa |
20°C | 1010 hPa |
25°C | 1011 hPa |
30°C | 1014 hPa |
Volgende, gebruik die regressie formule om atmosferiese druk by -5°C en temperatuur teen 1000 hPa te skat. Uiteindelik, bereken die koëffisiënt van determinasie (r2) en steekproefkovariansie (∑xy - n∙x-∙y-n - 1).
-
In die REG-modus:
(Lin)
(CLR)
(Scl)
(Stat clear)10
1003
Elke keer as u druk om u insette te registreer, word die aantal data-insette tot op die punt aangedui (n waarde).
151005
20
1010
25
1011
30
1014
Regressie koëffisiënt A = 997.4
(S-VAR)
(A)
- 997.4
Regressie koëffisiënt B = 0.56
(S-VAR)
(B)
- 0.56
Korrelasie koëffisiënt r = 0.982607368
(S-VAR)
(r)
- 0.982607368
Atmosferiese druk by 5°C = 994.6
5
(S-VAR)
(yˆ)
- 994.6
Temperatuur by 1000 hPa = 4.642857143
- 1000
(S-VAR)
(xˆ)
- 4.642857143
Bepalingskoëffisiënt = 0.965517241
(S-VAR)
(r)
- 0.965517241
Steekproef Kovariansie = 35
(S-SUM)
(Σxy)
(S-SUM)
(n)
(S-VAR)
(x-)
(S-VAR)
(y-)
(S-SUM)
(n)
1
- 35.
Logaritmiese, eksponensiële, Krag, en Omgekeerde Regressie
Gebruik dieselfde sleutel bedrywighede as vir lineêre regressie om resultate vir hierdie tipe regressies te herroep.
Die volgende wys die regressie formules vir elke tipe regressie.
Logaritmiese regressie | y = A + B・ln x |
---|---|
Eksponensiële regressie | y = A・eB•x (ln y = ln A + Bx) |
Krag Regressie | y = A・xB (ln y = ln A + Bln x) |
Omgekeerde Regressie | y = A + B・1/x |
Kwadratiese Regressie
Die regressie formule vir kwadratiese regressie is: y = A + Bx + Cx2.
Voorbeeld:
Voer kwadratiese regressie uit om die regressie formule terms vir die date hieronder te bepaal.
xi | yi |
---|---|
29 | 1.6 |
50 | 23.5 |
74 | 38.0 |
103 | 46.4 |
118 | 48.0 |
Volgende, gebruik die regressie formule om die waardes van yˆ te raai (geraaide waarde van y) vir xi = 16 en xˆ (geraaide waarde van x) vir yi = 20.
In die REG-modus:
(Quad)
(CLR)
(Scl)
(Stat clear)
291
6
50
23
5
74
38
0
103
46
4
118
48
0
Regressie koëffisiënt A = -35.59856934
(S-VAR)
(A)
- -35.59856934
Regressie koëffisiënt B = 1.495939413
(S-VAR)
(B)
- 1.495939413
Regressie koëffisiënt C = -6.71629667 × 10-3
(S-VAR)
(C)
- -6.71629667×10-3
yˆ wanneer xi is 16 = -13.38291067
- 16
(S-VAR)
(yˆ)
- -13.38291067
xˆ1 wanneer yi is 20 = 47.14556728
- 20
(S-VAR)
(xˆ1)
- 47.14556728
xˆ2 wanneer yi is 20 = 175.5872105
- 20
(S-VAR)
(xˆ2)
- 175.5872105
Data-Invoer Voorsorgmaatreëls
voer twee keer dieselfde data in.
U kan ook veelvoudige inskrywings van dieselfde data invoer deur die gebruik te maak van (;). Om byvoorbeeld die data "20 en 30" vyf keer in te voer, durk 20
30
(;) 5
.
Die bogenoemde resultaat kan in enige volgorde verkry word, en nie noodwendig soos bo gewys word nie.
Voorsorgmaatreëls wanneer data geredigeer word vir standaard afwykings geld ook vir regressie berekeninge.
Moenie veranderlikes A tot F, X, of Y gebruik om data te stoor wanneer statistiese berekeninge gedoen word nie. Hierdie veranderlikes word gebruik vir statistiese berekening tydelike geheue, daarom mag enige data wat u aan hulle toegewys het, vervang word met ander waardes gedurende statistiese berekeninge.
Die inset van die REG-modus en selektering van 'n regressie tipe (Lin, Log, Exp, Pwr, Inv, Quad) wis veranderlikes A tot F, X, en Y uit. Die verandering van een regressie tipe na 'n ander binne die REG-modus wis ook hierdie veranderlikes uit.