Slaan oor na inhoud

CASIO

Gebruikersgids

Vind

Vervanging van die Battery

Die battery moet na n spesifieke aantal jare vervang word. Die battery moet ook vervang word direk nadat vertoon syfers begin dof raak.

'n Battery wat laag is word aangewys deur n dowwe vertoning, of deur die versuiming van syfers om op die skerm te verskyn direk nadat die sakrekenaar aangeskakel word. Indien dit gebeur, vervang die battery met n nuwe een.


Belangrik!

Verwydering van die battery sal veroorsaak dat die sakrekenaar se totale geheue gewis word.

1. Druk (OFF) om die sakrekenaar af te skakel.

2. Verwyder die skroewe en omhulsel aan die agterkant van die sakrekenaar.


fx-82MS/fx-220 PLUS fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS

3. Verwyder die battery, en laai n nuwe battery met sy positief (+) en negatief (-) in die korrekte rigting.

4. Vervang die omhulsel.

5. Inisialiseer die sakrekenaar.
fx-82MS/fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS: (CLR)(All)
fx-220 PLUS: (All)

Moenie bogenoemde stap oorslaan nie!

Druk hierdie bladsy
Begin van bladsy