fx-82MS
fx-85MS
fx-220 PLUS
fx-300MS
fx-350MS
(Tweede uitgawe / S-V.P.A.M.)
Voordat u die Sakrekenaar Gebruik
Berekening Modes en Sakrekenaar Opstelling
Basiese Berekeninge
- ▶Invoeging van Uitdrukkings en Waardes
- ▶Rekenkundige Berekeninge
- ▶Breuk Berekeninge
- ▶Persentasie Berekeninge
- ▶Grade, Minute, Sekondes (Seksagesimale) Berekeninge
- ▶Multi-State (slegs fx-82MS/fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS)
- ▶Gebruik van Ingenieursnotasie
- ▶Geskiedenis van Berekeninge en Herhaling
- ▶Gebruik van Geheue Funksies
Funksie Berekeninge
- ▶Pi (π), Natuurlike Logaritmebasis e
- ▶Trigonometriese Funksies, Omgekeerde Trigonometriese Funksies
- ▶Hiperboliese Funksies, Omgekeerde Hiperboliese Funksies
- ▶Hoekeenheid Omskakeling
- ▶Eksponensiële Funksies, Logaritmiese Funksies
- ▶Krag Funksies en Krag Wortel Funksies
- ▶Reghoekige-Polêre Koördinaat Omskakeling
- ▶Faktoriaal (!)
- ▶Ewekansige Nommer (Ran#)
- ▶Ewekansige Heelgetal (RanInt#) (slegs fx-220 PLUS)
- ▶Permutasie (nPr) en Kombinasie (nCr)
- ▶Afrondingsfunksie (Rnd)
Gebruik van Berekening Modes
Tegniese Informasie
Stapels
Hierdie sakrekenaar gebruik geheue areas wat "stapels" genoem word om waardes (numeriese stapel), en bevele (bevel stapel) volgens hulle bevoordeling tydens berekeninge te stoor. Die numeriese stapel het 10 vlakke, en die bevel stapel het 24 vlakke. 'n Stapel fout (Stack ERROR) kom voor wanneer u 'n berekening probeer uitvoer, wat so kompeks is dat die kapasiteit van 'n stapel oorskry word.
Voorbeeld:

Numeriese Stapel

Bevel Stapel

Berekeninge word uitgevoer in volgorde volgens die "Berekening Prioriteitsvolgorde". Bevele en waardes word geskrap van die stapel terwyl die berekening uitgevoer word.


