fx-82MS
fx-85MS
fx-220 PLUS
fx-300MS
fx-350MS
(Tweede uitgawe / S-V.P.A.M.)
Voordat u die Sakrekenaar Gebruik
Berekening Modes en Sakrekenaar Opstelling
Basiese Berekeninge
- ▶Invoeging van Uitdrukkings en Waardes
- ▶Rekenkundige Berekeninge
- ▶Breuk Berekeninge
- ▶Persentasie Berekeninge
- ▶Grade, Minute, Sekondes (Seksagesimale) Berekeninge
- ▶Multi-State (slegs fx-82MS/fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS)
- ▶Gebruik van Ingenieursnotasie
- ▶Geskiedenis van Berekeninge en Herhaling
- ▶Gebruik van Geheue Funksies
Funksie Berekeninge
- ▶Pi (π), Natuurlike Logaritmebasis e
- ▶Trigonometriese Funksies, Omgekeerde Trigonometriese Funksies
- ▶Hiperboliese Funksies, Omgekeerde Hiperboliese Funksies
- ▶Hoekeenheid Omskakeling
- ▶Eksponensiële Funksies, Logaritmiese Funksies
- ▶Krag Funksies en Krag Wortel Funksies
- ▶Reghoekige-Polêre Koördinaat Omskakeling
- ▶Faktoriaal (!)
- ▶Ewekansige Nommer (Ran#)
- ▶Ewekansige Heelgetal (RanInt#) (slegs fx-220 PLUS)
- ▶Permutasie (nPr) en Kombinasie (nCr)
- ▶Afrondingsfunksie (Rnd)
Gebruik van Berekening Modes
Tegniese Informasie
Gebruik van Geheue Funksies
Antwoord Geheue (Ans)
Wanneer u druk nadat u waardes of 'n uitdrukking ingevoer het, opdateer die berekende resultaat outomaties die Aantwoord Geheue inhoud deur die resultaat te bere.
fx-82MS/fx-85MS/fx-300MS/fx-350MS: Benewens , word die inhoud van die antwoordgeheue ook met resultaat opgedateer wanneer u
(%),
,
(M-), of
(STO) gevolg deur 'n letter (A tot F, of M, X of Y).
fx-220 PLUS: Benewens , word die inhoud van die antwoordgeheue ook met resultaat opgedateer wanneer u
(%),
,
(M-), of
(Min).
U kan Antwoord Geheue inhoud herroep, deur te druk.
Antwoord Geheue kan tot 15 syfers vir die mantisse en twee syfers vir die eksponent stoor.
Antwoord Geheue inhoud word nie opgedateer nie as die operasie wat uitgevoer word deur enige van die bogenoemde sleutel operasies 'n fout oplewer.
Opeenvolgende Berekeninge
U kan die berekening resultaat gebruik wat tans op die skerm verskyn (en ook in Antwoord Geheue gestoor) as die eerste waarde van u volgende berekening. Let daarop dat die druk van 'n operateur sleutel terwyl 'n resultaat vertoon word, veroorsaak dat die vertoonde waarde verander na Ans, wat aandui dat dit die waarde is wat tans in Antwoord Geheue gestoor is.
Die resultaat van 'n berekening kan ook gebruik word met 'n volgende Tipe A funksie (x2, x3, x-1, x!, DRG), +, -, xy, x√ , ×, ÷, nPr en nCr.
Voorbeeld 1: Om die resultaat van 3 × 4 met 30 te deel
- 3
4
- 12.
- (Voortgesette)
30
Voorbeeld 2: Om die onderstaande berekeninge uit te voer:

- 123
456
- 579.
- (Voortgesette) 789
- 210.