Verhoudingsberekeninge
Gebruik die RATIO-modus om die waarde van X in die verhoudingsuitdrukking te bepaal a : b = X : d (of a : b = c : X) wanneer die waardes van a, b, c en d bekend is. Die volgende toon die algemene prosedure vir gebruik van RATIO.
1. Druk 

(RATIO) om na die RATIO-modus te verander.
2. Op die keuselys wat verskyn, selekteer
(a:b=X:d) of
(a:b=c:X).
3. Op die koëffisiëntredigeerder-skerm wat verskyn, sleutel tot 10 syfers vir elkeen van die vereiste waardes (a, b, c, d) in.
Om byvoorbeeld 3 : 8 = X : 12 vir X op te los, druk
in stap 1, en sleutel dan die volgende vir die koëffisiënte (a = 3, b = 8, d = 12) in: 3
8
12
.
Om 'n koëffisiëntwaarde wat reeds ingesleutel is, te verander, beweeg die wyser na die betrokke sel, sleutel die nuwe waarde in, en druk dan
.
Wanneer
gedruk word, sal dit al die koëffisiënte na nul verander.
Neem kennis: Die volgende operasies werk nie in die koëffisiëntredigeerder nie:
, 
(M-), 
(STO). Pol, Rec, ÷R en multistellings kan ook nie met die koëffisiëntredigeerder ingesleutel word nie.
4. Nadat alle verlangde waardes is soos verlang, druk
.
Dit sal die oplossings (waarde van X) vertoon.
Wanneer
weer gedruk word, sal daar na die koëffisiëntredigeerder teruggekeer word.
Belangrik!
'n Math ERROR sal voorkom as wanneer 'n berekening uitgevoer word terwyl 0 vir 'n koëffisiënt ingesleutel word.
Om die verhoudingsuitdrukking-tipe te verander
Verander weer na die RATIO-modus en selekteer die verlangde verhoudingsuitdrukking-tipe uit die keuselys wat verskyn. Om die verhoudingsuitdrukking-tipe te verander, veroorsaak dat die waardes van alle koëffisiënte in die koëffisiëntredigeerder na nul verander.
Voorbeelde van RATIO-modus-berekeninge
Voorbeeld 1: Om X te bereken in die verhouding 1 : 2 = X : 10


(RATIO)
(a:b=X:d)
1
2
10

Voorbeeld 2: Om X te bereken in die verhouding 1 : 2 = 10 : X


(RATIO)
(a:b=c:X)
1
2
10







