Kompleksegetalberekeninge (CMPLX)
Om kompleksegetal-berekeninge uit te voer, druk eers 
(CMPLX) om na die CMPLX-modus te verander.
Gebruik óf reghoekige koördinate (a+bi) of polêre koördinate (r∠θ) om komplekse getalle in te sleutel.
Berekeningsresultate van komplekse getalle word vertoon volgens die kompleksegetal-formaat se instelling op die opstellingskeuselys.
Voorbeeld 1: (2 + 6i) ÷ (2i) = 3 - i (Kompleksegetal-formaat: a+bi)
2
6
(i)

2
(i)

- 3-i
Voorbeeld 2: 2∠45 = √2 + √2i (MthIO-MathO) (Hoekeenheid: Deg)
(Kompleksegetal-formaat: a+bi)
- 2

(∠) 45
- √2+√2i
Voorbeeld 3: √2 + √2i = 2∠45 (MthIO-MathO) (Hoekeenheid: Deg)
(Kompleksegetal-formaat: r∠θ)
2

2
(i)
- 2∠45
Neem kennis
Om in te sleutel en die berekeningsresultaat te vertoon in polêrekoördinaat-formaat, spesifiseer die hoekeenheid voordat daar met die berekening begin word.
Die θ-waarde van die berekeningsresultaat word vertoon vir die variasiewydte -180° < θ ≦ 180°.
Indien die berekeningsresultaat vertoon word wanneer lineêre vertoon gebruik word, word a en bi (of r en θ) op afsonderlike reëls vertoon.
Voorbeelde van CMPLX-modus-berekeninge
Voorbeeld 1: (1 - i)-1 = 12 + 12i (MthIO-MathO) (Kompleksegetal-formaat: a+bi)
1
(i)


- 12+12i
Voorbeeld 2: (1 + i)2 + (1 - i)2 = 0 (MthIO-MathO)
1
(i)


1
(i)


- 0
Voorbeeld 3: Om die gekonjugeerde komplekse getal van 2 + 3i te verkry
(Kompleksegetal-formaat: a+bi)

(CMPLX)
(Conjg) 2
3
(i)

- 2-3i
Voorbeeld 4: Om die absolute waarde en argument van 1 + i te verkry (MthIO-MathO) (Hoekeenheid: Deg)
Absolutewaardefunksie (Abs):

(Abs) 1
(i)
- √2
Argument (arg):

(CMPLX)
(arg) 1
(i)

- 45
Om 'n bevel te gebruik om die berekeningresultaat-formaat te spesifiseer
Enige van twee spesiale bevele (
r∠θ of
a+bi) kan ingesleutel word aan die einde van 'n berekening om die vertoonformaat van die berekeningsresultate te spesifiseer.
Die bevel oorheers die sakrekenaar se kompleksegetal-formaat se instelling.
Voorbeeld: √2 + √2i = 2∠45, 2∠45 = √2 + √2i (MthIO-MathO) (Hoekeenheid: Deg)
2

2
(i)
(CMPLX)
(
r∠θ)
- 2∠45
- 2

(∠) 45
(CMPLX)
(
a+bi)
- √2+√2i


