Slaan oor na inhoud

Gebruik van SOLVE

SOLVE gebruik Newton se metode om benaderde oplossings vir vergelykings te vind.
Neem kennis dat SOLVE net in die COMP-modus gebruik kan word.
Die volgende inligting beskryf die tipes vergelykings waarvan oplossings met SOLVE verkry kan word.

Vergelykings wat veranderlike X insluit: X2 + 2X - 2, Y = X + 5, X = sin(M), X + 3 = B + C
SOLVE los op vir X. 'n Uitdrukking soos X2 + 2X - 2 word hanteer as X2 + 2X - 2 = 0.

Vergelykings word ingesleutel met die volgende sintaksis: {vergelyking}, {oplossingsveranderlike}
SOLVE los op vir Y, byvoorbeeld wanneer 'n vergelyking ingesleutel word as: Y = X + 5, Y


Belangrik!

Indien 'n vergelyking insleutelfunksies bevat wat 'n oop hakie insluit (bv. sin en log), moet die sluithakie nie weggelaat word nie.

Die volgende funksies word nie binne 'n vergelyking toegelaat nie: , d/dx, Σ, Pol, Rec, ÷R.


Voorbeeld: Om y = ax2 + b vir x op te los wanneer y = 0, a = 1 en b = -2

  • (Y)(=)
    (A)(X)(B)
  • (SOLVE)
  • (1) Vra vir invoer van 'n waarde vir Y

    (2) Huidige waarde van Y

  • 012
  • (3) Huidige waarde van X

Sleutel 'n aanvanklike waarde in vir X (sleutel hier 1 in):

  • 1
  • Oplossingskerm

  • Om SOLVE te verlaat: 

Neem kennis

Vanaf die tyd wat (SOLVE) gedruk is totdat SOLVE verlaat word deur te druk, moet lineêre vertoon se insleutelprosedures vir insleuteling gebruik word.


Belangrik!

Afhangend van wat as die aanvanklike waarde vir X (oplossingsveranderlike) ingesleutel word, sal SOLVE moontlik nie oplossings kan verkry nie. Indien dit gebeur, probeer die aanvanklike waarde verander sodat dit nader aan die oplossing is.

SOLVE sal dalk nie die korrekte oplossing kan bepaal nie, selfs al bestaan een.

SOLVE gebruik Newton se metode – dus, selfs al is daar meerdere oplossings, sal net een vertoon word.

As gevolg van die beperkings van Newton se metode is dit moeilik om oplossings te vind vir vergelykings soos die volgende: y = sin(x), y = ex, y = √x.


Inhoud van oplossingskerm

Oplossings word altyd in desimale vorm vertoon.

      (1) Vergelyking (die vergelyking wat ingesleutel word.)
      (2) Veranderlik opgelos vir
      (3) Oplossing
      (4) Die (linkerkant)-(regterkant)-resultaat


Die "(linkerkant)-(regterkant)-resultaat" wys die resultaat wanneer die regterkant van die vergelyking van die linkerkant afgetrek word en die verkrygde waarde aan die veranderlike waarvoor daar opgelos word, toegeken word. Hoe nader hierdie resultaat aan nul is, hoe akkurater is die oplossing.


"Gaan voort"-skerm

SOLVE voer konvergensie 'n voorafbepaalde aantal kere uit. Indien dit nie 'n oplossing kan vind nie, vertoon dit 'n bevestigingskerm wat sê: "Continue: [=]", en vra of dit moet voortgaan.

Druk om voort te gaan of om die SOLVE-bewerking te kanselleer.


Voorbeeld: Om y = x2 - x + 1 vir x op te los wanneer y = 3, 7 en 13.

  • (Y)(=)
    (X)(X)1
  • (SOLVE)
  • 3

Sleutel 'n aanvanklike waarde in vir X (sleutel hier 1 in):

  • 1
  • 7
  • 13
druk hierdie bladsy
Begin van bladsy