Gebruik van CALC
Met CALC kan berekeninguitdrukkings wat veranderlikes bevat, gestoor word om later in die COMP-modus en die CMPLX-modus opgeroep en uitgevoer te kan word.
Die volgende beskryf die tipes uitdrukkings wat met CALC gestoor kan word.
Uitdrukkings: 2X + 3Y; 2AX + 3BX + C; A + Bi
Multistellings: X + Y : X(X + Y)
Vergelykings met 'n enkele veranderlike aan die linkerkant en 'n uitdrukking wat veranderlikes insluit aan die regterkant: A = B + C; Y = X2 + X + 3
(Gebruik 
(=) om die gelykaan-teken van die gelykheid in te sleutel.)
Om 'n CALC-bewerking te begin nadat 'n uitdrukking ingesleutel is, druk die
-sleutel.
Voorbeeld 1: Om 3A + B te stoor en daarna die volgende waardes te vervang vir die berekening: (A; B) = (5; 10), (7; 20)
- 3

(A)

(B) 
-
(1) Vra vir invoer van 'n waarde vir A
(2) Huidige waarde van A
- 5
10

(of
)
- 7
20

- Om CALC te verlaat:

Voorbeeld 2: Om A + Bi te stoor en daarna √3 + i te bepaal, 1 + √3i met behulp van poolkoördinate (r∠θ) (Hoekeenheid: Deg)

(CMPLX)

(A)

(B)
(i)

(CMPLX)
(
r∠θ)

3
1
- 2∠30
(of
) 1
3

- 2∠60
- Om CALC te verlaat:

Neem kennis
Vanaf die tyd wat
gedruk is totdat CALC verlaat word deur
te druk, moet lineêre vertoon se insleutelprosedures vir insleuteling gebruik word.


