Willekeurige getal (Ran#)
Funksie wat 'n pseudo-willekeurige (random) getal in die variasiewydte van 0,000 tot 0,999 genereer.
Die resultaat word as 'n breuk vertoon wanneer natuurlike vertoon geselekteer is.
Voorbeeld: Genereer drie 3-syfer-willekeurige getalle.
Die willekeurige 3-syfer-desimale waardes word omgeskakel na 3-syfer-heelgetalwaardes deur dit met 1000 te vermenigvuldig.
- 1000

(Ran#)
- 634

- 92

- 175
(Resultate hier vertoon is slegs ter illustrasie. Werklike resultate sal verskil.)

