Logaritmiese funksies
Gebruik die
-sleutel om logab as log (a;b) in te sleutel.
Basis-10 is die standaardinstelling indien niks vir a ingesleutel word nie.
Die
-sleutel kan ook vir insleuteling gebruik word, maar slegs wanneer natuurlike vertoon geselekteer is. In hierdie geval moet 'n waarde vir die basis ingesleutel word.
Voorbeeld 1: log10 1000 = log 1000 = 3
1000

- 3
Voorbeeld 2: log2 16 = 4
2
(;) 16

- 4
- (MthIO-MathO, MthIO-LineO)
2
16
- 4
Voorbeeld 3: log2(43) = 6 (MthIO-MathO, MthIO-LineO)
2


(x3)
- 6
Voorbeeld 4: log2(4)3 = 8 (MthIO-MathO, MthIO-LineO)
2
4

(x3)
- 8
Voorbeeld 5: Om ln 90 (= loge 90) tot drie beduidende syfers te bereken (Sci 3)

(SETUP)
(Sci)
90

- 4,50×100

