Σ-berekeninge
Funksie wat vir 'n gespesifiseerde variasiewydte van f(x) die som bepaal
(f(x)) = f(a) + f(a + 1) + f(a + 2) + ⋯ + f(b).
In natuurlike is die insleutelsintaksis
(f(x)), terwyl dit in lineêre vertoon ∑(f(x); a; b) is.
a en b is heelgetalle wat binne die variasiewydte -1 × 1010 < a ≦ b < 1 × 1010 gespesifiseer kan word.
Voorbeeld:
(x + 1) = 20
(MthIO-MathO)

(
)
(X)
1
1
5
- 20
(LineIO)

(
)
(X)
1
(;) 1
(;) 5

- 20
Neem kennis
Die volgende kan nie in f(x) gebruik word nie: Pol, Rec, ÷R. Die volgende kan nie in f(x), a, of b gebruik word nie: ∫, d/dx, Σ.

