Funksieberekeninge
Gebruik die
-sleutel om in COMP-modus in te gaan wanneer u funksieberekeninge wil uitvoer.

(COMP)
Neem kennis: Om funksies te gebruik, kan 'n berekening vertraag, wat kan maak dat dit langer vat om vertoon. Moenie enige daaropvolgende operasies uitvoer terwyl u wag dat die berekening se resultaat verskyn nie. Om 'n berekening wat besig is, te onderbreek voor die resultaat verskyn, druk
.

