Slaan oor na inhoud

Berekeningsmodus

Voordat daar met 'n berekening begin word, verander eers na die korrekte modus soos aangedui in die tabel hier onder.

Om hierdie tipe operasie uit te voer: Voer hierdie insleuteling uit:
Algemene berekeninge (COMP)
Kompleksegetal-berekeninge (CMPLX)
Statistiese en regressieberekeninge (STAT)
Berekeninge wat spesifieke getallestelsels behels (binêr, oktaal, desimaal, heksadesimaal) (BASE-N)
Vergelykingoplossing (EQN)
Matriksberekeninge (MATRIX)
Genereer 'n numeriese tabel gebaseer op een of twee funksies (TABLE)
Vektorberekeninge (VECTOR)
Verspreidingsberekeninge (DIST)
Ongelykheidoplossing (INEQ)
Verhoudingsberekeninge (RATIO)

Neem kennis

Die outomatiese (default) berekeningsmodus is die COMP-modus.

druk hierdie bladsy
Begin van bladsy