Slaan oor na inhoud

Breukberekeninge

Let wel: die insleutelmetode vir breuke verskil afhangende van of natuurlike of lineêre vertoon gebruik word.


Voorbeeld 1: 23 + 12 = 76


  • (MthIO-MathO)    2312
  • 76
  • of 2312
  • 76
  • (LineIO)   2312
  • 76

Voorbeeld 2: 4 - 3 12 = 12


  • (MthIO-MathO)   4() 312
  • 12
  • (LineIO)   4312
  • 12

Neem kennis

Indien beide breuke en desimale waardes in 'n berekening gebruik word terwyl lineêre vertoon geselekteer is, sal die resultaat as 'n desimale waarde vertoon word.

Resultate van berekeninge wat beide breuke en desimale waardes gebruik, is altyd desimaal.

Breuke in berekeningsresultate word vertoon nadat dit tot die laagste terme verklein is.


Om 'n berekeningresultaat van 'n onegte breuk na 'n gemengde breuk te laat oorskakel:

Voer die volgende insleuteling uit: (abcdc)

Om 'n berekeningresultaat van 'n breuk na 'n desimaal te laat oorskakel:

Druk .

druk hierdie bladsy
Begin van bladsy