fx-82ZA PLUS II
(NATURAL-V.P.A.M.)
Voordat gebruik van die sakrekenaar
Berekeningsmodusse en sakrekenaar-opstelling
Om uitdrukkings en waardes in te sleutel
- ▶Basiese insleutelingsreëls
- ▶Om met natuurlike vertoon in te sleutel
- ▶Variasiewydte van √ -vorm-berekening
- ▶Om waardes en uitdrukkings as argumente te gebruik (slegs natuurlike vertoon)
- ▶Oorheenskryf-insleutelmodus (slegs lineêre vertoon)
- ▶Om 'n uitdrukking te korrigeer en uit te vee
Basiese Berekeninge
- ▶Beweging ("toggling") deur Berekeningsresultate
- ▶Breukberekeninge
- ▶Persentasieberekeninge
- ▶Grade, Minute, Sekondes (Seksagesimale) Berekeninge
- ▶Multistellings
- ▶Gebruik Ingenieursnotasie
- ▶Resberekeninge
- ▶Priemfaktorisering
- ▶Berekeninggeskiedenis en Kyk weer
- ▶Gebruik van Geheuefunksies
Funksieberekeninge
- ▶Pi (π), natuurlike logaritme met basis e
- ▶Trigonometriese funksies
- ▶Hiperboliese funksies
- ▶Hoekeenheid-omskakeling
- ▶Eksponensiële funksies
- ▶Logaritmiese funksies
- ▶Magsfunksies en wortelfunksies
- ▶Omskakeling tussen reghoekige en polêre koördinate
- ▶Faktoriale funksie (!)
- ▶Absolutewaardefunksie (Abs)
- ▶Willekeurige getal (Ran#)
- ▶Willekeurige heelgetal (RanInt#)
- ▶Permutasie (nPr) en kombinasie (nCr)
- ▶Afrondingsfunksie (Rnd)
- ▶Grootste gemene deler (GCD) en kleinste gemene veelvoud (LCM)
Om berekeningsmodusse te gebruik
- ▶Statistiese berekeninge (STAT)
- ▶Om 'n numeriese tabel te skep uit twee funksies (TABLE)
- ▶Grondtal-n-berekeninge (BASE-N)
- ▶Verhoudingsberekeninge
Tegniese Inligting
- ▶Foute
- ▶Voordat aanvaar word dat die Sakrekenaar stukkend is...
- ▶Vervang Battery
- ▶Voorkeurvolgorde van Berekeninge
- ▶Berekeningsvariasiewydtes, aantal syfers en presisie
- ▶Spesifikasies
- ▶Om die egtheid van die sakrekenaar te verifieer
Algemene vrae
Verhoudingsberekeninge
Gebruik die RATIO-modus om die waarde van X in die verhoudingsuitdrukking te bepaal a : b = X : d (of a : b = c : X) wanneer die waardes van a, b, c en d bekend is. Die volgende toon die algemene prosedure vir gebruik van RATIO.
1. Druk (RATIO) om na die RATIO-modus te verander.
2. Op die keuselys wat verskyn, selekteer (a:b=X:d) of
(a:b=c:X).
3. Op die koëffisiëntredigeerder-skerm wat verskyn, sleutel tot 10 syfers vir elkeen van die vereiste waardes (a, b, c, d) in.
Om byvoorbeeld 3 : 8 = X : 12 vir X op te los, druk in stap 1, en sleutel dan die volgende vir die koëffisiënte (a = 3, b = 8, d = 12) in: 3
8
12
.
Om 'n koëffisiëntwaarde wat reeds ingesleutel is, te verander, beweeg die wyser na die betrokke sel, sleutel die nuwe waarde in, en druk dan .
Wanneer gedruk word, sal dit al die koëffisiënte na nul verander.
Neem kennis: Die volgende operasies werk nie in die koëffisiëntredigeerder nie: ,
(M-),
(STO). Pol, Rec, ÷R en multistellings kan ook nie met die koëffisiëntredigeerder ingesleutel word nie.
4. Nadat alle verlangde waardes is soos verlang, druk .
Dit sal die oplossings (waarde van X) vertoon.
Wanneer weer gedruk word, sal daar na die koëffisiëntredigeerder teruggekeer word.
Belangrik!
'n Math ERROR sal voorkom as wanneer 'n berekening uitgevoer word terwyl 0 vir 'n koëffisiënt ingesleutel word.
Om die verhoudingsuitdrukking-tipe te verander
Verander weer na die RATIO-modus en selekteer die verlangde verhoudingsuitdrukking-tipe uit die keuselys wat verskyn. Om die verhoudingsuitdrukking-tipe te verander, veroorsaak dat die waardes van alle koëffisiënte in die koëffisiëntredigeerder na nul verander.
Voorbeelde van RATIO-modus-berekeninge
Voorbeeld 1: Om X te bereken in die verhouding 1 : 2 = X : 10
(RATIO)
(a:b=X:d)
12
10
Voorbeeld 2: Om X te bereken in die verhouding 1 : 2 = 10 : X
(RATIO)
(a:b=c:X)
12
10