Voorkeurvolgorde van Berekeninge
Die voorkeurvolgorde van berekeninge word volgens die reëls hier onder uitgevoer.
Wanneer die voorkeurvolgorde van twee berekeninge dieselfde is, word berekeninge van links na regs uitgevoer.
| 1 | Uitdrukkings tussen hakies |
|---|---|
| 2 | Funksies wat 'n argument na regs benodig en 'n sluithakie ")" ná die argument het |
| 3 | Funksies wat volg op die ingesleutelde waarde (x2, x3, x-1, x!, °’ ”, °, r, g, %), magte ( ), wortels ( ) |
| 4 | Breuke |
| 5 | Die teken vir negatief ((-)), grondtal-n simbole (d, h, b, o) |
| 6 | Geskatte waardes in STAT-modus (xˆ, yˆ, xˆ1, xˆ2) |
| 7 | Vermenigvuldiging waar die vermenigvuldigingsteken uitgelaat is |
| 8 | Permutasie (nPr), kombinasie (nCr) | 9 | Vermenigvuldiging (×), deling (÷), resberekeninge (÷R) |
| 10 | Optel (+), aftrek (-) |
| 11 | and (logiese operateur) |
| 12 | or, xor, xnor (logiese operateurs) |
Neem kennis
Wanneer 'n negatiewe waarde (soos -2) gekwadreer word, moet die waarde wat gekwadreer word tussen hakies geplaas word (
2

). x2 het 'n hoër prioriteit as die teken vir negatief, en daarom, indien
2
ingesleutel word, sal dit daartoe lei dat 2 gekwadreer word en 'n teken vir negatief by die resultaat gevoeg word.
Hou altyd die voorkeurvolgorde in gedagte, en omsluit negatiewe waardes in hakies wanneer vereis.
), wortels (
)
