Om die egtheid van die sakrekenaar te verifieer
Gebruik die stappe hier onder om te verifieer dat die sakrekenaar 'n regte CASIO-sakrekenaar is.
1. Druk
.
2. Druk
.
Dit vertoon die inligting hier onder.
- Sakrekenaar-ID-nommer (24-karakter-string)
– QR Code vir toegang tot die Worldwide Education Service
(https://wes.casio.com/calc/)
3. Gaan na bogenoemde webwerf.
4. Volg die aanwysings op die skerm om die egtheid van die sakrekenaar te verifieer.
Druk
om na die moduskeuselys terug te keer.

