Oorheenskryf-insleutelmodus (slegs lineêre vertoon)
Óf invoeg óf oorheenskryf kan as insleutelmodus geselekteer word, maar slegs terwyl lineêre vertoon geselekteer is. In oorheenskryf-modus vervang teks wat ingesleutel word die teks by die huidige wyserplek. Só kan daar tussen invoeg- en oorheenskryf-modusse gewissel word: 
(INS). Die wyser verskyn as "
" in invoeg-modus en as "
" in oorheenskryf-modus.
Neem kennis
Natuurlike vertoon gebruik altyd invoeg-modus, dus wanneer die vertoonformaat van lineêre vertoon na natuurlike vertoon verander word, sal dit outomaties oorskakel na invoeg-modus.

