Om met natuurlike vertoon in te sleutel
Wanneer natuurlike vertoon geselekteer is, kan breuke en sekere funksies (log,
,
,
,
,
,
,
,
,
, Abs) ingesleutel word presies soos dit in 'n handboek staan.
Voorbeeld: 2 + √21 + √2 (MthIO-MathO)
2
2
1
2

Belangrik!
Sekere tipes uitdrukkings kan veroorsaak dat die hoogte van 'n ingesleutelde uitdrukking groter is as een skermreël. Die maksimum toelaatbare hoogte van 'n ingesleutelde uitdrukking is twee skerms (31 stippe × 2). Verdere insleutel sal onmoontlik word indien die hoogte van die berekening wat ingesleutel word, die toelaatbare limiet oorskry.
Om funksies en hakies te nes, word toegelaat. Verdere insleutel sal onmoontlik word indien te veel funksies en/of hakies genes word. Wanneer dit gebeur, verdeel die berekening oor meerdere dele en bereken elke deel afsonderlik.
Neem kennis
Wanneer
gedruk word en 'n berekeningsresultaat met natuurlike vertoon verkry word, kan deel van die uitdrukking wat ingesleutel word, dalk afgesny word. Om die volledige ingesleutelde uitdrukking opnuut te bekyk, druk
en gebruik dan
en
om deur die ingesleutelde uitdrukking te blaai.

