fx-82ZA PLUS II
(NATURAL-V.P.A.M.)
Voordat gebruik van die sakrekenaar
Berekeningsmodusse en sakrekenaar-opstelling
Om uitdrukkings en waardes in te sleutel
- ▶Basiese insleutelingsreëls
- ▶Om met natuurlike vertoon in te sleutel
- ▶Variasiewydte van √ -vorm-berekening
- ▶Om waardes en uitdrukkings as argumente te gebruik (slegs natuurlike vertoon)
- ▶Oorheenskryf-insleutelmodus (slegs lineêre vertoon)
- ▶Om 'n uitdrukking te korrigeer en uit te vee
Basiese Berekeninge
- ▶Beweging ("toggling") deur Berekeningsresultate
- ▶Breukberekeninge
- ▶Persentasieberekeninge
- ▶Grade, Minute, Sekondes (Seksagesimale) Berekeninge
- ▶Multistellings
- ▶Gebruik Ingenieursnotasie
- ▶Resberekeninge
- ▶Priemfaktorisering
- ▶Berekeninggeskiedenis en Kyk weer
- ▶Gebruik van Geheuefunksies
Funksieberekeninge
- ▶Pi (π), natuurlike logaritme met basis e
- ▶Trigonometriese funksies
- ▶Hiperboliese funksies
- ▶Hoekeenheid-omskakeling
- ▶Eksponensiële funksies
- ▶Logaritmiese funksies
- ▶Magsfunksies en wortelfunksies
- ▶Omskakeling tussen reghoekige en polêre koördinate
- ▶Faktoriale funksie (!)
- ▶Absolutewaardefunksie (Abs)
- ▶Willekeurige getal (Ran#)
- ▶Willekeurige heelgetal (RanInt#)
- ▶Permutasie (nPr) en kombinasie (nCr)
- ▶Afrondingsfunksie (Rnd)
- ▶Grootste gemene deler (GCD) en kleinste gemene veelvoud (LCM)
Om berekeningsmodusse te gebruik
- ▶Statistiese berekeninge (STAT)
- ▶Om 'n numeriese tabel te skep uit twee funksies (TABLE)
- ▶Grondtal-n-berekeninge (BASE-N)
- ▶Verhoudingsberekeninge
Tegniese Inligting
- ▶Foute
- ▶Voordat aanvaar word dat die Sakrekenaar stukkend is...
- ▶Vervang Battery
- ▶Voorkeurvolgorde van Berekeninge
- ▶Berekeningsvariasiewydtes, aantal syfers en presisie
- ▶Spesifikasies
- ▶Om die egtheid van die sakrekenaar te verifieer
Algemene vrae
Om waardes en uitdrukkings as argumente te gebruik (slegs natuurlike vertoon)
'n Waarde of 'n uitdrukking wat reeds ingesleutel is, kan gebruik word as die argument van 'n funksie. Byvoorbeeld, nadat 76 ingevoer is, kan dit die argument van √ gemaak word, wat lei tot √76.
Voorbeeld: Om 1 + 76 in te sleutel en dit dan te verander na 1 + √76 (MthIO-MathO)
- 1
7
6
(INS)
Soos hierbo getoon, verander die waarde of uitdrukking aan die regterkant van die wyser nadat (INS) gedruk word, in die argument van die funksie wat daarna gespesifiseer word. Die variasiewydte uitgedruk as die argument is alles tot net voor die eerste beginhakie aan die regterkant (indien enige) of alles tot net voor die eerste funksie aan die regterkant (sin(30), log2(4), ens.)
Hierdie vermoë kan met die volgende funksies gebruik word: ,
(
),
,
(
),
(
),
(
),
,
,
(
),
.