Om 'n uitdrukking te korrigeer en uit te vee
Om 'n enkele karakter of funksie uit te wis:
Skuif die wyser sodat dit direk regs van die karakter of funksie is wat uitgewis moet word, en druk dan
.
In oorheenskryf-modus, skuif die wyser sodat dit direk onder die karakter of funksie is wat uitgewis moet word, en druk dan
.
Om 'n karakter of funksie in 'n berekening in te voeg:
Gebruik
en
om die wyser na die plek te skuif waar die karakter of funksie ingevoeg moet word, en sleutel dit dan in. Gebruik altyd invoeg-modus wanneer lineêre vertoon geselekteer is.
Om die hele berekening wat ingesleutel is, uit te vee:
Druk
.

