Willekeurige heelgetal (RanInt#)
Om die funksie van die vorm RanInt#(a; b) in te sleutel, wat 'n willekeurige heelgetal binne die variasiewydte van a tot b genereer.
Voorbeeld: Om willekeurige heelgetalle in die variasiewydte van 1 tot 6 te genereer

(RanInt) 1
(;) 6

- 2

- 6

- 1
(Resultate hier vertoon is slegs ter illustrasie. Werklike resultate sal verskil.)

