Permutasie (nPr) en kombinasie (nCr) Voorbeeld: Om die aantal permutasies en kombinasies wat moontlik is, te bepaal wanneer vier mense uit 'n groep van 10 geselekteer word. Permutasies: 10(nPr) 4 5040 Kombinasies: 10(nCr) 4 210
Voorbeeld: Om die aantal permutasies en kombinasies wat moontlik is, te bepaal wanneer vier mense uit 'n groep van 10 geselekteer word. Permutasies: 10(nPr) 4 5040 Kombinasies: 10(nCr) 4 210