Hoekeenheid-omskakeling
°, r, g : Hierdie funksies spesifiseer die hoekeenheid. ° spesifiseer grade, r radiale, en g desimale grade.
Voer 'n funksie vanaf die keuselys in wat verskyn wanneer die volgende insleuteling uitgevoer word: 
(DRG
).
Voorbeeld: π/2 radiale = 90°, 50 desimale grade = 45° (Hoekeenheid: Deg)


(π)
2

(DRG
)
(r)
- 90
- 50

(DRG
)
(g)
- 45

