Berekeningsmodus
Voordat daar met 'n berekening begin word, verander eers na die korrekte modus soos aangedui in die tabel hier onder.
| Om hierdie tipe operasie uit te voer: | Voer hierdie insleuteling uit: |
|---|---|
| Algemene berekeninge | ![]() (COMP) |
| Statistiese en regressieberekeninge | ![]() (STAT) |
| Genereer 'n numeriese tabel gebaseer op een of twee funksies | ![]() (TABLE) |
| Berekeninge wat spesifieke getallestelsels behels (binêr, oktaal, desimaal, heksadesimaal) | ![]() (BASE-N) |
| Verhoudingsberekeninge | ![]() (RATIO) |
Neem kennis
Die outomatiese (default) berekeningsmodus is die COMP-modus.

(COMP)
(STAT)
(TABLE)
(BASE-N)
(RATIO)
