Begin werk met die sakrekenaar
Voer die volgende prosedure uit om die sakrekenaar te inisialiseer en die berekeningsmodus en opstelling na die oorspronklike standaard-instellings terug te stel. Neem kennis dat hierdie prosedure ook alle data wat in die geheue van die sakrekenaar is, uitvee.

(CLR)
(All)
(Yes)

