Slaan oor na inhoud

Meer oor hierdie handleiding

CASIO Computer Co., Ltd. kan nie verantwoordelik gehou word vir spesiale, kollaterale, toevallige of voorspruitende skade rakende die aankoop en/of gebruik van die produk en ander items wat saam met die produk kom deur enige party nie.

Boonop sal CASIO Computer Co., Ltd. nie aanspreeklik wees vir enige eis van watter aard ook al wat mag ontstaan uit die gebruik van hierdie produk en gepaardgaande items deur enige ander party nie.

Tensy spesifiek vermeld, neem alle voorbeeldoperasies in hierdie handleiding aan dat die sakrekenaar in sy oorspronklike standaardopstelling is. Gebruik die prosedure by "Begin werk met die sakrekenaar" om die sakrekenaar na sy oorspronklike standaardopstelling terug te skakel.

Die inhoud van hierdie handleiding kan sonder kennisgewing verander word.

Die vertoonvensters en ander illustrasies (bv. sleutelaanduidings) wat in die handleiding gebruik word, is net ter illustrasie en kan ietwat verskil van hoe dit op die werklike sakrekenaar is.

QR Code is 'n geregistreerde handelsmerk van DENSO WAVE INCORPORATED in Japan en in ander lande.

Maatskappy- en produkname wat in hierdie handleiding gebruik word, kan geregistreerde handelsname of die handelsname van die onderskeie verskaffers wees.

druk hierdie bladsy
Begin van bladsy