Beweging ("toggling") deur Berekeningsresultate
In natuurlike vertoon, elke keer wanneer
gedruk word, verander die huidige berekeningsresultaat tussen breukvorm en desimale vorm, tussen √ -vorm en desimale vorm, of tussen π-vorm en desimale vorm.
Voorbeeld 1: π ÷ 6 = 16 π = 0,5235987756 (MthIO-MathO)

(π)
6
- 16 π
0,5235987756
Voorbeeld 2: (√2 + 2) × √3 = √6 + 2√3 = 5,913591358 (MthIO-MathO)

2
2

3
- √6 + 2√3
5,913591358
In lineêre vertoon, elke keer wanneer
gedruk word, verander die huidige berekeningsresultaat tussen desimale vorm en breukvorm.
Voorbeeld 3: 1 ÷ 5 = 0,2 = 15 (LineIO)
- 1
5
- 0,2
1
5
Voorbeeld 4: 1 - 45 = 15 = 0,2 (LineIO)
- 1
4
5
- 1
5
0,2
Belangrik!
Die omskakelingsproses kan dalk 'n rukkie neem om uit te voer, afhangend van die tipe berekeningsresultaat op die skerm wanneer die
-sleutel gedruk word.
By sekere berekeningsresultate sal die
-sleutel nie die vertoonde waarde omskakel nie.
Daar kan nie van desimale vorm na gemengde breukvorm oorgeskakel word as die totale aantal syfers wat in die gemengde breuk gebruik word (insluitend heelgetal-, teller-, noemer- en skeidingsimbole) groter is as 10 nie.
Neem kennis
In natuurlike vertoon (MathO), indien van die volgende berekeninge ingesleutel word en 
daarna in plaas van
gedruk word, sal die berekeningsresultaat in desimale vorm vertoon word: 'n berekening wat lei tot 'n √ -vorm of π-uitdrukking, 'n delingsberekening. Wanneer
daarna gedruk word, sal dit na die breukvorm of die π-vorm van die berekeningsresultaat oorskakel. In daardie geval word die √ -vorm van die resultaat nie vertoon nie.

