fx-82ZA PLUS II
(NATURAL-V.P.A.M.)
Voordat gebruik van die sakrekenaar
Berekeningsmodusse en sakrekenaar-opstelling
Om uitdrukkings en waardes in te sleutel
- ▶Basiese insleutelingsreëls
- ▶Om met natuurlike vertoon in te sleutel
- ▶Variasiewydte van √ -vorm-berekening
- ▶Om waardes en uitdrukkings as argumente te gebruik (slegs natuurlike vertoon)
- ▶Oorheenskryf-insleutelmodus (slegs lineêre vertoon)
- ▶Om 'n uitdrukking te korrigeer en uit te vee
Basiese Berekeninge
- ▶Beweging ("toggling") deur Berekeningsresultate
- ▶Breukberekeninge
- ▶Persentasieberekeninge
- ▶Grade, Minute, Sekondes (Seksagesimale) Berekeninge
- ▶Multistellings
- ▶Gebruik Ingenieursnotasie
- ▶Resberekeninge
- ▶Priemfaktorisering
- ▶Berekeninggeskiedenis en Kyk weer
- ▶Gebruik van Geheuefunksies
Funksieberekeninge
- ▶Pi (π), natuurlike logaritme met basis e
- ▶Trigonometriese funksies
- ▶Hiperboliese funksies
- ▶Hoekeenheid-omskakeling
- ▶Eksponensiële funksies
- ▶Logaritmiese funksies
- ▶Magsfunksies en wortelfunksies
- ▶Omskakeling tussen reghoekige en polêre koördinate
- ▶Faktoriale funksie (!)
- ▶Absolutewaardefunksie (Abs)
- ▶Willekeurige getal (Ran#)
- ▶Willekeurige heelgetal (RanInt#)
- ▶Permutasie (nPr) en kombinasie (nCr)
- ▶Afrondingsfunksie (Rnd)
- ▶Grootste gemene deler (GCD) en kleinste gemene veelvoud (LCM)
Om berekeningsmodusse te gebruik
- ▶Statistiese berekeninge (STAT)
- ▶Om 'n numeriese tabel te skep uit twee funksies (TABLE)
- ▶Grondtal-n-berekeninge (BASE-N)
- ▶Verhoudingsberekeninge
Tegniese Inligting
- ▶Foute
- ▶Voordat aanvaar word dat die Sakrekenaar stukkend is...
- ▶Vervang Battery
- ▶Voorkeurvolgorde van Berekeninge
- ▶Berekeningsvariasiewydtes, aantal syfers en presisie
- ▶Spesifikasies
- ▶Om die egtheid van die sakrekenaar te verifieer
Algemene vrae
Gebruik van Geheuefunksies
Antwoordgeheue (Ans)/Vorige antwoordgeheue (PreAns)
Die laaste berekening se antwoord word gestoor in die Ans- (antwoord-)geheue. Die antwoord wat voor die laaste berekening verkry is, word gestoor in die PreAns- (vorige antwoord-)geheue. Indien die resultaat van 'n nuwe berekening vertoon word, word die huidige Ans-geheue se inhoud na PreAns-geheue verskuif en word die nuwe berekeningresultate in die Ans-geheue gestoor. PreAns-geheue kan slegs in COMP-modus gebruik word. PreAns-geheue se inhoud word uitgevee wanneer die sakrekenaar vanaf die COMP-modus na 'n ander modus oorgaan.
Om Ans-geheue te gebruik om 'n reeks berekeninge uit te voer
Voorbeeld: Om die resultaat van 3 × 4 te deel deur 30 (LineIO)
- 3
4
- 12
- (Vervolg)
30
Om Ans-geheue se inhoud na 'n uitdrukking in te sleutel
Voorbeeld: Om die volgende berekeninge uit te voer:

- 123
456
- 579
- (Vervolg) 789
Om PreAns-geheue te gebruik
Voorbeeld: Vir Tk+2 = Tk+1 + Tk (Fibonacci-ry), bepaal die ry van T1 tot T5. Let wel: T1 = 1 en T2 = 1.
-
T1 = 1
1
- (Ans = T1 = 1)
-
T2 = 1
1
- (Ans = T2 = 1, PreAns = T1 = 1)
-
T3 = T2 + T1 = 1 + 1
(PreAns)
- (Ans = T3 = 2, PreAns = T2 = 1)
-
T4 = T3 + T2 = 2 + 1
- (Ans = T4 = 3, PreAns = T3 = 2)
-
T5 = T4 + T3 = 3 + 2
Resultaat: Die ry is {1, 1, 2, 3, 5}.
Veranderlikes (A, B, C, D, E, F, M, X, Y)
Die sakrekenaar het nege vooraf ingestelde veranderlikes genaamd A, B, C, D, E, F, M, X en Y.
Waardes kan aan veranderlikes toegeken word en die veranderlikes kan in berekeninge gebruik word.
Voorbeeld:
Om die resultaat van 3 + 5 aan veranderlike A toe te ken
- 3
5
(STO)
(A)
- 8
Om die inhoud van veranderlike A met 10 te vermenigvuldig
- (Vervolg)
(A)
10
- 80
Om die inhoud van veranderlike A op te roep
- (Vervolg)
(A)
- 8
Om die inhoud van veranderlike A uit te vee
- 0
(STO)
(A)
- 0
Onafhanklike Geheue (M)
Berekeningsresultate kan opgetel word by of afgetrek word van resultate uit onafhanklike geheue.
Die "M"-aanduider verskyn op die skerm as daar 'n ander waarde as nul in die onafhanklike geheue gestoor is.
Voorbeeld:
Om die inhoud van M uit te vee
- 0
(STO)
(M)
- 0
Om die resultaat van 10 × 5 by M te tel
- (Vervolg) 10
5
- 50
Om die resultaat van 10 + 5 van M af te trek
- (Vervolg) 10
5
(M-)
- 15
Om die inhoud van M op te roep
- (Vervolg)
(M)
- 35
Neem kennis
Veranderlike M word gebruik vir onafhanklike geheue.
Om die inhoud van alle geheues uit te vee
Ans-geheue, onafhanklike geheue en veranderlike-inhoud word behou selfs al word gedruk, die berekeningsmodus verander of die sakrekenaar afgeskakel.
PreAns-geheue se inhoud word behou selfs al word gedruk en die sakrekenaar afskakel sonder om COMP-modus te verlaat.
Voer die volgende prosedure uit om die inhoud van alle geheues uit te vee.
(CLR)
(Memory)
(Yes)