Gebruik Ingenieursnotasie
'n Eenvoudige insleuteling omskep 'n vertoonde waarde na ingenieursnotasie.
Voorbeeld 1: Omskep die waarde 1234 na ingenieursnotasie, en skuif die desimale teken na regs.
- 1234

- 1234

- 1,234×103

- 1234×100
Voorbeeld 2: Omskep die waarde 123 na ingenieursnotasie, en skuif die desimale teken na links.
- 123

- 123

(←)- 0,123×103

(←)- 0,000123×106

