Slaan oor na inhoud

Grade, Minute, Sekondes (Seksagesimale) Berekeninge

Berekeninge kan gedoen word met seksagesimale waardes, en waardes kan omgeskakel word tussen seksagesimaal en desimaal.
Deur 'n optel- of aftrek-operasie tussen seksagesimale waardes uit te voer, of 'n vermenigvuldig- of deling-operasie tussen 'n seksagesimale waarde en 'n desimale waarde uit te voer, sal maak dat die resultaat as 'n seksagesimale waarde vertoon word.
Daar kan ook tussen seksagesimaal en desimaal omgeskakel word.
Die volgende is die insleutelformaat vir 'n seksagesimale waarde: {grade} {minute} {sekondes} .


Neem kennis

Daar moet altyd iets insleutel word vir die grade en minute, selfs al is dit nul.


Voorbeeld 1: 2°20’30” + 39’30” = 3°00’00”

  • 2203003930
  • 3°0’0”

Voorbeeld 2: Skakel 2°15'18" om na die desimale ekwivalent.

  • 21518
  • 2°15’18”
  • (Skakel seksagesimaal om na desimaal.)  
  • 2,255
  • (Skakel om van desimaal seksagesimaal.)  
  • 2°15’18”
druk hierdie bladsy
Begin van bladsy